Rovic Leers nooi alle landbouers in Suid Afrika uit na die Kuhn Wêreldtoer. Die doel is om vir die handelaar sowel as die produsent die beste tegnologie ten toon te stel.
Die hoogtepunt van die dag is natuurlik die praktiese demonstrasies van verskeie Kuhn produkte.
Besonderhede:
Standerton
20 Junie 2013
10h00
Sien kaart

"Nampo", Bothaville
4 Junie 2013
10h00
Sien kaart
Kom ervaar die verskil in Landboutegnologie by Rovic Leers Standplaas by Nampo.
Standplaas 66,67,68
14-17 Mei 2013 (08hh-17h00)
Van Bothaville oppad na Klerksdorp ( R30 ), +/- 20km buite Bothaville aan regterkant
Coordinates: 27°14'00.59" S / 26°39'53.10" E